Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Kategorie: Religion und Spiritualität
-
2183- Drie verhale vol teenstellings (2 Konings 5:1-27)Fri, 17 Mar 2023
-
2182- Die Moabiete rebelleer; wonderwerke deur Elisa (2 Konings 3:1-4:44)Thu, 16 Mar 2023
-
2181- Elisa begin optree (2 Konings 2:1-25)Wed, 15 Mar 2023
-
2180- Inleiding; Ahasia se straf (2 Konings 1:1-18)Tue, 14 Mar 2023
-
2179- Agab, Josafat en die Arameërs (1 Konings 21:1-54)Mon, 13 Mar 2023
Weitere Folgen anzeigen
5
Weitere religion und spiritualität-Podcasts
-
Joel Osteen Podcast
-
Noche de Misterio
-
Iker Jiménez Confidencial
-
L'ofici de viure
-
Unashamed with Phil & Jase Robertson
-
Vatican News Tiếng Việt
-
القارئ عبدالباسط عبدالصمد - المصحف المجود - Abdulbasit Abdulsamad - Almusshaf Al Mojawwad
-
قصص الأنبياء
-
KH. Zainuddin MZ
-
หลวงพ่อปราโมทย์ ปาโมชฺโช วัดสวนสันติธรรม
-
Alzain Mohamed Ahmed
-
深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
Weitere internationale religion und spiritualität-Podcasts
-
Código Misterio
-
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
-
تلاوات نادرة
-
Tổng Giáo Phận Sài Gòn
-
Tony Evans' Sermons on Oneplace.com
-
พระธรรมโกศาจารย์ (พุทธทาสภิกขุ)
-
魂に目覚める「魔法の知恵袋」
-
The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
-
靜心冥想療癒純音樂
-
Luangpor Paisal Visalo‘s Podcast (ธรรมะ จาก หลวงพ่อไพศาล วิสาโล)
-
オカルト捜査官のFOIラジオ
-
법륜스님의 즉문즉설